Nuwejaars voorneme
Hier volg ‘n paar idees waaraan jy kan dink vir 2016
- Begin oefen
- Eet gesond
- Hou op rook
- Maak tyd vir jouself en vir jou familie-beplan jou tyd beter
- Lag meer
- Kry jou kinders aan die oefen
- “know your numbers”- weet wat is jou bloeddruk,cholesterol,suiker, bmi
- Slaap meer
- Kyk minder tv
- Sit jou selfoon somtyds net ‘n bietjie een kant, geld ook vir sosiale media
- Vergeef jouself en vir ander
- Sien die positief raak in elke situasie
- Geniet die lewe!!!!!!!
Deel met ons ook jou gedagtes en email vir my: vonkelvrou@lichvaalstereo.co.za