Vonkelvrou

Print
16
Nov

UITBRANDING IN DIE WERKSPLEK!

UITBRANDING IN DIE WERKSPLEK

Die jaar is op sy kop en oral waar ons gaan hoor hoe moeg is mense. Voel jy frustreed,ervaar jy woede, voel jy jy kry nie jou werk gedoen nie, jy het jou entoesiasme verloor vir aktiwiteie waaroor jy vroeer passievol was, die gevoel van depressie en ongeluk by die werk raak net meer en meer, jy voel oorweldig en vasgevang in situasies waarby jy nie kan verby kom nie en jy sien net nie meer ‘n uitweg nie………, dan is jy dalk uitgebrand.

Oorsake van uitbranding by die werk

Werksoorlading,gebrek aan konrtole, onvoldoende belonging, gebrek aan onderlinge verbondenheid, onregverdigheid en konflik in waardes.

MOENIE MOEDELOOS VOEL NIE, DAAR IS ALTYD ‘N PLAN!!!!

Identifiseer wat die probleme veroorsaak-jy kan nie ‘n plan beraam as jy nie weet waarmee jy te doen        het nie. Bv jy moet jou tyd beter bestee, delegeer

Onthou die volgende: 6+3=9  maar  ook so is 5+4=9

Staan ‘n oomblik stil en kyk net weer na jou omgeweing/kantoor. Skep dalk ‘n bietjie orde.

Vra vir hulp,leer om nee te sê, gesels met jou werkgewer.

ONTHOU OOK DIE VOLGENDE

HOE EET JY ‘N OLIFANT……………………. HAPPIE VIR HAPPIE

VIR ENIGE NAVRAE OF HULP KAN JY VIR MARIETA DU PREEZ SKAKEL. SY IS ‘N PASTORALE BERADER.

HAAR KONTAK BESONDERHEDE: Sel no: 0834594084 en haar epos: dupreezmarieta1@gmail.com