Vonkelvrou

Print
21
Oct

ALKOHOLISME

My ateljeegas was Piet Kearny, 'n man wat na homself verwys as 'n "gerehabiliteerde alkoholis". Piet het die pad gestap van verslawing en kan met reg praat oor hierdie verslawing waarmee talle mense worstel.

Daar is wel hoop, die pad van genesing is daar vir enige persoon wat ten eerste sy probleem erken en 'n wilsbesluit neem om te verander.  Dat dit 'n moeilike pad is om te stap betwyfel niemand nie, maar die beloning is onbeskryfbaar groot.

Indien jy met iemand wil gesels en/of raad wil he, met iemand wil praat wat jou sal verstaan, kan jy sonder om te aarsel vir Piet kontak.  Sy nr is 018 632 4339. 

Met die hulp van die HERE is niks onmoontlik nie en kan jy jou lewe omkeer.

Amazing Grace - beskikbaar vir almal.

Liefdegroete

ESTELLE