Luister Aanlyn

Luister Lichvaal Stereo aanlyn enige plek in die wereld van Duitsland tot Dubai!

Luister Nou Epos na Ateljee

Mark Aanwysers

Vonkelvrou

Marlette, die Vonkelvrou van Lichvaal Stereo nooi jou vriendelik om elke weeks oggend om 9 uur by haar aan te sluit vir 'n verskeidenheid onderwerpe. Maandae raak ons stil en kry kos vir die siel, Dinsdae bak en brou ons, Woensdae leef ons gesond, Donderdae praat ons oor alles en nog wat en Vrydae kuier ons by ons kontrei se mense; oud en jonk. Kom lag, leer, leef en "vonkel" saam my, Marlette, in Vonkelvrou.

Print
09
Dec

ORGAAN SKENKING

on Wednesday, 09 December 2015 14:11.

Orgaan skenking - Slegs 0,3% van Suid-Afrika se populasie is geregistreer om organe te skenk - Een orgaan skenker kan 7 lewens red - Onthou asb om jou familie in kennis te stel as jy ‘n orgaan skenker is- hulle moet nog steeds toestemming gee al is jy nie meer daar nie - Dit is baie maklik om te registreer!!!!!!!!!!!! - Registreer by www.odf.org.za of jy kan kan bel 0800 22 66 11 REGISTREER VANDAG
Print
18
Nov

BAK EN BROU ONTBYT!

on Wednesday, 18 November 2015 15:15.

Idees vir Ontbyt en laatontbyt

n paar idees vir voorgeregte :

 Bessie vrugte met neute,vlajogurt met vars vrugte,vrute –en- muesli kelkies,sitrusbakkies met heuning jogurt.

Idees vir hoofgeregte:

 gekookte eiers,,romerige roereiers(met gebraaide spekvleisblokkies, gerookte salmstukkies,gekapte vars kruie,verskillende kaasblokkies en gekapte tamatie),gevulde croissants,omelette(met avocado spek en feta,sampioene brandrissie en kaas,biltong en avo), soet en sout muffins,plaat koekies,franse roosterbrood, skons, gevulde pannekoek en Quiches.

Idees vir nageregte:

Gebraaide vrute sosaties met kaneelmascorpone,vrugte in sjokolade gedoop,sjokolade fondue, frulata en piesangkaramelwafels met roomys.

Vir enige van bogenoemde resepte kan jy vir my email na vonkelvrou@lichvaalstereo.co.za end an sale k dit vir jou aanstuur of jy afskrifte kry by die kantoor

Vonkel groete

Print
16
Nov

UITBRANDING IN DIE WERKSPLEK!

on Monday, 16 November 2015 15:13.

UITBRANDING IN DIE WERKSPLEK

Die jaar is op sy kop en oral waar ons gaan hoor hoe moeg is mense. Voel jy frustreed,ervaar jy woede, voel jy jy kry nie jou werk gedoen nie, jy het jou entoesiasme verloor vir aktiwiteie waaroor jy vroeer passievol was, die gevoel van depressie en ongeluk by die werk raak net meer en meer, jy voel oorweldig en vasgevang in situasies waarby jy nie kan verby kom nie en jy sien net nie meer ‘n uitweg nie………, dan is jy dalk uitgebrand.

Oorsake van uitbranding by die werk

Werksoorlading,gebrek aan konrtole, onvoldoende belonging, gebrek aan onderlinge verbondenheid, onregverdigheid en konflik in waardes.

MOENIE MOEDELOOS VOEL NIE, DAAR IS ALTYD ‘N PLAN!!!!

Identifiseer wat die probleme veroorsaak-jy kan nie ‘n plan beraam as jy nie weet waarmee jy te doen        het nie. Bv jy moet jou tyd beter bestee, delegeer

Onthou die volgende: 6+3=9  maar  ook so is 5+4=9

Staan ‘n oomblik stil en kyk net weer na jou omgeweing/kantoor. Skep dalk ‘n bietjie orde.

Vra vir hulp,leer om nee te sê, gesels met jou werkgewer.

ONTHOU OOK DIE VOLGENDE

HOE EET JY ‘N OLIFANT……………………. HAPPIE VIR HAPPIE

VIR ENIGE NAVRAE OF HULP KAN JY VIR MARIETA DU PREEZ SKAKEL. SY IS ‘N PASTORALE BERADER.

HAAR KONTAK BESONDERHEDE: Sel no: 0834594084 en haar epos: dupreezmarieta1@gmail.com

Print
16
Nov

BEPLAN JOU LEWE!

on Monday, 16 November 2015 15:09.

BEPLAN JOU LEWE!*

VOLGENS GLASIËRS 5:22

ONS MOET TYD MAAK VIR LIEFDE, BLYDSKAP, VREDE, VRIENLIKHEID, GOEDHEID, GEDULD, SAGMOEDIGHEID, SELFBEHEERSING, LANKMOEDIGHEID.

KOM ONS MAAK TYD HIERDIE WEEK OM VIR JOU NAASTE GOED TE WEES.

Print
11
Nov

WELSTAND!!

on Wednesday, 11 November 2015 19:06.

KOM ONS VERSTAAN WELSTAND-VINNIGE KYKIE WEER

Wat eis mense se lewens- top 10

Hartsiektes,kanker,beroerte, respiratoriese siektes, ongelukke, diabetes, longontsteking, alzheimers, niersiektes,bloedinfeksie

Top 10 wenke om jou welstand te verbeter

Begin oefen 4-5 keer per week, Hou op rook, beperk jou alcoholinname,beperk inname van cholesterol, 5 porsies vrute/groente per dag,verminder of hanteer jou stress, handhaaf ‘n gesonde gewig,dra veiligheidsgordel,balans tussen sosiale , werk en persoonlike tyd, slap 7-9 ure per dag.

Dimensies van welstand

Fisiese , intellektuele, emosionele, sosiale,spiritueel,omgeweing en beroep is jou verskillende dimensies

Die belangrikste sleutelwoord is: BALANS

Hoe weet ek ek is op die regte pad in terme van welstand

-bewus van welstand-asseseer jouself-kennis-motivering-ondersteuning-self verantwoordelikheid

UITDAGING VIR DIE WEEK!!!!!!!!!!!

KYK HOVEEL VAN DIE TOP 10 WENKE JY VAN TOEPASSING KAN MAAK OP JOU EIE LEWE

STREEF NA BETER WELSTAND!!!!

Kontak Vonkelvrou

captcha
Reload