Heerlike bygeregte vir die Nuwejaarsbraai.
Mielies in spekvleis
Braai mielies met brandrissie speserye
Gebraaide murgpampoentjies
Geroomde pitmielie gebak
Gevulde sampioene met brie kaas
Geroomde slakke op die vuur
Griekse braaibroodjie
Kersie tamatie en aspersie slaai met rissie slaaisous
Kerrie vrugteslaai
Avocado,mango en okkerneutslaai met parmesaan slaaisous
Alle resepte is beskikbaar by kantoor of stuur vir my n email na vonkelvrou@lichvaalstereo.co.za dan stuur ek vir jou.
Lekker braai !!!!!!!!