Luister Aanlyn

Luister Lichvaal Stereo aanlyn enige plek in die wereld van Duitsland tot Dubai!

Luister Nou Epos na Ateljee

Mark Aanwysers

Vonkelvrou

Print
09
Dec

NUWEJAARS VOORNEMENS

Nuwejaars voorneme

Hier volg ‘n paar idees waaraan jy kan dink vir 2016

-           Begin oefen

-           Eet gesond

-           Hou op rook

-           Maak tyd vir jouself en vir jou familie-beplan jou tyd beter

-           Lag meer

-           Kry jou kinders aan die oefen

-           “know your numbers”- weet wat is jou bloeddruk,cholesterol,suiker, bmi

-           Slaap meer

-           Kyk minder tv

-           Sit jou selfoon somtyds net ‘n bietjie een kant, geld ook vir sosiale media

-           Vergeef jouself en vir ander

-           Sien die positief raak in elke situasie

-           Geniet die lewe!!!!!!!

Deel met ons ook jou gedagtes en email vir my: vonkelvrou@lichvaalstereo.co.za

Kontak Vonkelvrou

captcha
Reload