Vonkelvrou

Print
11
Nov

WELSTAND!!

KOM ONS VERSTAAN WELSTAND-VINNIGE KYKIE WEER

Wat eis mense se lewens- top 10

Hartsiektes,kanker,beroerte, respiratoriese siektes, ongelukke, diabetes, longontsteking, alzheimers, niersiektes,bloedinfeksie

Top 10 wenke om jou welstand te verbeter

Begin oefen 4-5 keer per week, Hou op rook, beperk jou alcoholinname,beperk inname van cholesterol, 5 porsies vrute/groente per dag,verminder of hanteer jou stress, handhaaf ‘n gesonde gewig,dra veiligheidsgordel,balans tussen sosiale , werk en persoonlike tyd, slap 7-9 ure per dag.

Dimensies van welstand

Fisiese , intellektuele, emosionele, sosiale,spiritueel,omgeweing en beroep is jou verskillende dimensies

Die belangrikste sleutelwoord is: BALANS

Hoe weet ek ek is op die regte pad in terme van welstand

-bewus van welstand-asseseer jouself-kennis-motivering-ondersteuning-self verantwoordelikheid

UITDAGING VIR DIE WEEK!!!!!!!!!!!

KYK HOVEEL VAN DIE TOP 10 WENKE JY VAN TOEPASSING KAN MAAK OP JOU EIE LEWE

STREEF NA BETER WELSTAND!!!!