Luister Aanlyn

Luister Lichvaal Stereo aanlyn enige plek in die wereld van Duitsland tot Dubai!

Luister Nou Epos na Ateljee

Mark Aanwysers

TGIF

Phillip lei ons die naweek in met die nuutste musiek, gesels oor die nuutste films en oefen die lagspiere met 'n "prank" of grappie of iets. Dis die beste manier om jou naweek te begin, elke Vrydagaand om 19:00, sit terug, sê "Dankie Tog Dis Vrydag!", en geniet 'n program propvol van alles wat vars is!

Print
03
May

TGIF 3 Mei 2013

on Friday, 03 May 2013 19:29.

 

Vanaand het ons na 2 nuwe film gekyk. Een 'n Suid-afrikaanse film met die naam van Lien se langstaanskoene. Die film handel oor 'n tiener dogter wat die rol van ouer en voorsiener moet oor neem as haar ma in alkolisme verval na hulle van welgesteld na middel klas verval.

Kyk gerus na die voorskou met kommentaar deur die akteurs by die skakel.

lien-se-langstaanskoene poster

Lien se lankstaanskoene

 

Die ander is "So Undercover"

so-undercover poster

Kyk gerus na die voorskou. So Underover

Print
29
Apr

TGIF 26 April 2013

on Monday, 29 April 2013 17:00.

Ons het gepraat oor die nuwe flieks veral Iron Man 3, waarna ek baie uitgesien het. Weer met Robert Downey Jr. in die die hoofrol as Iron Man a.k.a Tony Stark. Dis vir my lekker as hulle die akteur hou wat die karakter begin speel het. Veral as daar 3 of 4 in die reeks is. Behalwe met films soos James Bond wat oor so baie jare gemaak word, kan mens verstaan hoekom hulle nodig het om die akteur te verander. Want glo dit of jy wil of nie akteurs word ook oud.

Hier is bietjie meer inligting oor die 3 films waarna ons gekyk het en skakels na waar jy die voorskou kan sien.

 

IRON MAN 3

iron-man-3 poster

 

The third installment in this popular series is getting rave reviews. It pits our brash-but-brilliant hero against an enemy whose reach knows no bounds. When Stark finds his personal world destroyed at his enemy's hands, he embarks on a harrowing quest to find those responsible. This journey, at every turn, will test his mettle. With his back against the wall, Stark is left to survive by his own devices, relying on his ingenuity and instincts to protect those closest to him. As he fights his way back, Stark discovers the answer to the question that has secretly haunted him: does the man make the suit or does the suit make the man?

 

Kyk die voorskou IRON MAN 3

 

Kyk na die voorskou van die ander hier Fanie Fourie's Lobola en 21 and Over

Print
19
Apr

TGIF Vrydag 19 April 2013

on Friday, 19 April 2013 20:26.

 

In TGIF vanaand het ons gekyk na 2 nuwe films.

Hier is die inligting

escape-from-planet-earth-3d poster

This film was kept from the critics prior to release, which is never a good sign. It catapults us to planet Baab where an admired astronaut is a national hero to the blue alien population. A master of daring rescues, he pulls off astonishing feats with the quiet aid of his nerdy, by-the-rules brother, who is head of mission control at BASA. When BASA's no-nonsense chief informs the brothers of an SOS from a notoriously dangerous planet, our hero rejects his brother's warnings and bounds off for yet another exciting mission. But when he finds himself caught in a fiendish trap, it's up to his scrawny, risk-adverse brother to do the real rescuing. This film is releasing in both 2D and 3D, this is the 3D version.

Kyk die "trailer" hier Escape from planet earth

Die ander een is Oblivion met Tom Cruise in die hoof rol.

oblivion poster

Earth is a memory worth fighting for.

Set in the future, after a devasting war had left Earth almost devoid of human life. Our hero is one of the last drone repairmen stationed on Earth. Part of a massive operation to extract vital resources after decades of war, his mission is nearly complete. But when he rescues a beautiful stranger from a downed spacecraft, he begins to question everything he knows.

Kyk die "trailer" hier Oblivion

Luister volgende week wanneer ons weer kyk wat is nuut by die flieks en ons oefen die maagspier.

ONTHOU: Lichvaal Stereo saai by die Lichiefees uit so kom maak 'n draai en kuier saam met ons.

Print
12
Apr

TGIF 12 April 2013

on Friday, 12 April 2013 19:19.

olimpus

Olympus Has Fallen

When the White House (Secret Service code: “Olympus”) is captured by a terrorist mastermind and the President is kidnapped, disgraced former presidential guard Mike Banning finds himself trapped within the building. As the national security team scrambles to respond, it is forced to rely on Banning's inside knowledge to help retake the White House, save the president and avert an even bigger disaster.

Cast: Gerard Butler, Aaron Eckhart, Morgan Freeman , Angela Bassett, Dylan McDermott, Ashley Judd, Melissa Leo, Rick Yune

 

Gaan kyk na dit trailer by

 

 

http://www.youtube.com/watch?feature=player_detailpage&;v=ar-IaAx7s8k

Print
10
Apr

Vrydag 12 April 2013

on Wednesday, 10 April 2013 08:55.

Gerard Butler is in Suid-Afrika vir die opening van die film "Olympus has fallen". Luister vrydag aand van 18:30  to 19:30 wanneer ons bietjie na die fliek se storielyn kyk en luister na die "trailer" net op Lichvaal Stereo 92.6fm

Kontak TGIF

captcha
Reload