Print

TGIF 26 April 2013

Ons het gepraat oor die nuwe flieks veral Iron Man 3, waarna ek baie uitgesien het. Weer met Robert Downey Jr. in die die hoofrol as Iron Man a.k.a Tony Stark. Dis vir my lekker as hulle die akteur hou wat die karakter begin speel het. Veral as daar 3 of 4 in die reeks is. Behalwe met films soos James Bond wat oor so baie jare gemaak word, kan mens verstaan hoekom hulle nodig het om die akteur te verander. Want glo dit of jy wil of nie akteurs word ook oud.

Hier is bietjie meer inligting oor die 3 films waarna ons gekyk het en skakels na waar jy die voorskou kan sien.

 

IRON MAN 3

iron-man-3 poster

 

The third installment in this popular series is getting rave reviews. It pits our brash-but-brilliant hero against an enemy whose reach knows no bounds. When Stark finds his personal world destroyed at his enemy's hands, he embarks on a harrowing quest to find those responsible. This journey, at every turn, will test his mettle. With his back against the wall, Stark is left to survive by his own devices, relying on his ingenuity and instincts to protect those closest to him. As he fights his way back, Stark discovers the answer to the question that has secretly haunted him: does the man make the suit or does the suit make the man?

 

Kyk die voorskou IRON MAN 3

 

Kyk na die voorskou van die ander hier Fanie Fourie's Lobola en 21 and Over