Luister Aanlyn

Luister Lichvaal Stereo aanlyn enige plek in die wereld van Duitsland tot Dubai!

Luister Nou Epos na Ateljee

Mark Aanwysers

TGIF

Phillip lei ons die naweek in met die nuutste musiek, gesels oor die nuutste films en oefen die lagspiere met 'n "prank" of grappie of iets. Dis die beste manier om jou naweek te begin, elke Vrydagaand om 19:00, sit terug, sê "Dankie Tog Dis Vrydag!", en geniet 'n program propvol van alles wat vars is!

Print
02
Oct

TGIF 2 Oktober 2015

on Friday, 02 October 2015 19:12.

Ons kyk vanaand na die nuwe Hotel Transylvania 2

  Hotel Transylvania 2 (3D)

Klik op die prentjie om die voorskou te kyk. 

 

Print
13
Sep

TGIF Vrydag die 13de September 2013

on Friday, 13 September 2013 20:17.

Hier is die films waarna ons vanaand gekyk het. Volg die skakel en kyk die voorskou.

TURBO

Verhaal van 'n slak wat graag vinnig wil wees en die Indianapolis 500 gaan wen. Slak teen karre dink jy, ja die slakkie kan 200 myl per uur jaag???

turbo-3d poster Kliek hier vir voorskou

 

BAKGAT 3

Wimpie en sy meisie gaan Londen toe waar hy gaan rugby speel en sy aardsvyand is ook daar. Maar die engelse gee hulle bietjie gas en hulle moet saam span. Tussen dit alles word daar nog troue gereel.

bakgat-3 poster Kliek hier vir die voorskou

Print
05
Jul

TGIF 2013-07-05

on Friday, 05 July 2013 20:06.

Hoop julle het die program geniet vanaand. Onthou om ons te volg op Twitter @lichvaalstereo en weet wat aangaan in die omgewing en in die wereld.

 

despicable-me-2-3d poster

Despicable Me 2 Kliek om te kyk

 

die-laaste-tango poster

Die laaste Tango kliek om te kyk

Print
14
Jun

TGIF 14 Junie

on Friday, 14 June 2013 20:03.

Hier is die Skakels na die 2 Flieks waarna ons gekyk het vanaand

after-earth poster

After Earth

star-trek-into-darkness poster

Star Trek

Print
10
May

TGIF 10 Mei 2013

on Friday, 10 May 2013 19:29.

Hoop almal het 'n lekker week gehad. Hoop nie julle het te erg "Bieber fever" gehad nie.

Hier is die drie films waarna ons gekyk het vanaand.

5137.20130416122444595.ext large

Skakel na voorskou EPIC

 

6041.20130405040345885.ext large

Blitz Patrollie

 

safe-haven poster

Save Haven

Kontak TGIF

captcha
Reload