Luister Aanlyn

Luister Lichvaal Stereo aanlyn enige plek in die wereld van Duitsland tot Dubai!

Luister Nou Epos na Ateljee

Mark Aanwysers

Die Baas Praat

Die Baas Praat is 'n lekker informele manne program met allerhande onderwerpe waarin manne belang stel. Ons praat elke eerste week van die maand oor nuwe karre op die mark en veral oor ons borg John du Toit Motors se nuwe aanbiedinge. Ek en Dewald van Nissan en Zak van Hyundai gee vir julle allerande feite en inligting deur en gesels sommer lekker oor die algemeen. Die tweede week van die maand praat ons oor visvang, jag of enige stokperdjies waarin manne belangstel en die derde week is ons by tweede hanse of gebruikte motors waar ons drie: Dawid Zak en Dewald weer vir julle lekker vertel van alles in die motor industie. Die laaste week van die maand probeer ons bietjie kenners in kry om hulle te vra wat maak 'n man, en vra al die manne vra wat ouens te bang is om te vra. Kom luister elke maandag aand half nege die baas praat saam met my Dawid (ben10) van den Berg net op lichvaal stereo 92.6 fm

Print
14
Jun

Gebruikte Voertuie

on Friday, 14 June 2013 20:22.

Hallo al die Baas praat luisteraars

Kom luister maandag en vrydag vir my Dewald, Hennie, en Zak waar ons vir julle vertel van gebruikte voertuie en die gevaar om n motor te koop oor die internet en dan sommer net nog interessante goed oor gebruikte voertuie.

Lekker luister

 

 

Print
02
May

Nuwe voetuie vir die nuwe maand

on Thursday, 02 May 2013 16:00.

Welkom by Die Baas Praat

Ons praat Maandag 6 Mei weer oor nuwe voertuie soos, die nuwe Ford Kuga  en die nuwe Fiesta met 'n 1 liter turbo engin. Ek en Dewald gaan weer lekker saam met julle kuier net op Lichvaal Stereo 92.6 FM. Kom luister saam met ons en as jy vra het, stuur dit asseblief vir ons. Ons kan nie wag om van julle te hoor nie.

 

Print
12
Apr

15 APRIL 2013

on Friday, 12 April 2013 10:27.

Hallo al die baas praters kom luister Maandagaand half nege vir my Dawid en Dewald en ons nuwe gas Hennie waar ons oor die verskil praat tussen nuwe voertuie en tweedehandse voertuie en wat tegnologie se rol is in die vervoer bedryf.  Julle kan ook vrae aan ons rig en dan sal ek of Dewald probeer om dit te beantwoord of te bespreek in die volgende program.  Onthou Maandagaand 15 April, half nege, net op lichvaal stereo 92.6 fm  DIE BAAS HET GEPRAAT!!!  

Kontak Die Baas Praat

captcha
Reload