Print
14
Oct

3D Printing & Microsoft se nuwe Gadgets

Om in 3D te kan print is definitief nie meer iets van die verlede nie. Ons bespreek oor 'n maatskappy in China wat 10 huise binne 24 uur geprint het. Dit het ongeveer R 2.15 miljoen gekos om die 10 huise te print. Ander maatskappye soos Adidas print ook sole vir hulle skoene wat jou voet dan 100% perfek pas. Lees meer hieronder:

3D Huise - www.CNET.com
3D Skoen Sole - www.COMPUTERWORLD.com

Microsoft het weereens hulle gebruikers verbaas met hulle nuwe gadgets. Ons praat bietjie oor die nuwe "Surface Book Pro", "Surface Pro 4" en die "Lumia 950 XL". Lees meer hieronder:

Surface Book Pro - www.PCWORLD.com
Surface Pro 4 - www.EXTREMETECH.com
Lumia 950 XL - www.WINBETA.org