Print
28
Oct

Google - Die Internet Reus (Week 1)

Vir die volgende twee weke gesels ons bietjie oor iets wat almal ken: Google! Vandag kyk ons na dienste van Google wat jou lewe soveel makliker maak. Besoek hulle dienste hieronder:

Google Docs - docs.google.com - Vir al jou documente en briewe.
Google Sheets - sheets.google.com - Vir jou "spreadsheets".
Google Slides - slides.google.com - Vir jou voorstellings.
Google Drive - drive.google.com - Jou hardeskyf in die wolkie met 15GB spasie verniet.
Google Cloud Print - google.com/cloudprint - Print van enige plek in die wêreld na jou eie printer.