Luister Aanlyn

Luister Lichvaal Stereo aanlyn enige plek in die wereld van Duitsland tot Dubai!

Luister Nou Epos na Ateljee

Mark Aanwysers

Print

Gebruikte Voertuie

Hallo al die Baas praat luisteraars

Kom luister maandag en vrydag vir my Dewald, Hennie, en Zak waar ons vir julle vertel van gebruikte voertuie en die gevaar om n motor te koop oor die internet en dan sommer net nog interessante goed oor gebruikte voertuie.

Lekker luister

 

 

Print

Nuwe voetuie vir die nuwe maand

Welkom by Die Baas Praat

Ons praat Maandag 6 Mei weer oor nuwe voertuie soos, die nuwe Ford Kuga  en die nuwe Fiesta met 'n 1 liter turbo engin. Ek en Dewald gaan weer lekker saam met julle kuier net op Lichvaal Stereo 92.6 FM. Kom luister saam met ons en as jy vra het, stuur dit asseblief vir ons. Ons kan nie wag om van julle te hoor nie.

 

Print

15 APRIL 2013

Hallo al die baas praters kom luister Maandagaand half nege vir my Dawid en Dewald en ons nuwe gas Hennie waar ons oor die verskil praat tussen nuwe voertuie en tweedehandse voertuie en wat tegnologie se rol is in die vervoer bedryf.  Julle kan ook vrae aan ons rig en dan sal ek of Dewald probeer om dit te beantwoord of te bespreek in die volgende program.  Onthou Maandagaand 15 April, half nege, net op lichvaal stereo 92.6 fm  DIE BAAS HET GEPRAAT!!!